{"id":31789,"date":"2022-03-23T10:35:17","date_gmt":"2022-03-23T08:35:17","guid":{"rendered":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/e2203\/"},"modified":"2022-03-24T11:54:07","modified_gmt":"2022-03-24T09:54:07","slug":"e2203","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/","title":{"rendered":"e2203 &#8211; Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word."},"content":{"rendered":"<div class=\"wpb-content-wrapper\">[vc_row][vc_column]<div class=\"vcex-spacing wpex-w-100 wpex-clear\"><\/div><style>.vcex-heading.vcex_6a2f18c04bbb5{color:#821a1a;}<\/style><h2 class=\"vcex-heading vcex-heading-plain vcex-module wpex-heading wpex-text-2xl wpex-h2 wpex-text-center vcex_6a2f18c04bbb5\"><span class=\"vcex-heading-inner wpex-inline-block\">Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word.<\/span><\/h2>[\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]Die volle realiteit van wat gelowiges in ons buurland verduur het is eenvoudig te boos om selfs oor te vertel. Een storie wat ons wel kan deel is van ons suster Lorena*.<\/p>\n<p>In 2021, is Lorena se dorpie aangeval deur vermoedelike ekstremiste, plaaslik bekend as al-Shabaab. Die hele dorpie is onkant gevang toe die rebelle toegeslaan het. Die vrouens en kinders was in die dorpie besig met hul takies en hul mans was op die bote besig om vis te vang. Die mans is gevang toe hulle aan wal gekom het.<\/p>\n<p><em>\u201cOns het in die veld weggekuip, maar hulle het ons gevind en omsingel<\/em>. <em>Hulle het gewere op ons gerig maar ons nie geskiet nie,\u201d <\/em>verduidelik Lorena.<\/p>\n<p>In plaas daarvan om die vrouens en kinders te skiet, het die rebelle iets net so wreed gedoen. Hulle het hulle forseer om die brutale moord van hul mans, pa\u2019s en broers te aanskou en hulle toe gelos om vir hulself te sorg.<\/p>\n<p>Lorena en almal in haar dorpie moes vlug met niks. <em>\u201cJy sal my dalk nie glo nie, maar ek praat met Jesus as my getuie dat ek daarvandaan gegaan het en 22 dae sonder kos gegaan het, en my gedagtes was nie goed nie, ek was baie ontsteld, maar my kinders het my nodig gehad\u2026\u201d<\/em><\/p>\n<p><strong>Kyk Lorena se getuienis hier:<\/strong>[\/vc_column_text]<div class=\"vcex-spacing wpex-w-100 wpex-clear\" style=\"height:10px;\"><\/div>[vc_video link=&#8221;https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=ws4F-2ruJrw&#8221; el_width=&#8221;60&#8243;]<div class=\"vcex-spacing wpex-w-100 wpex-clear\" style=\"height:10px;\"><\/div>[vc_column_text]Om terug te keer na hulle dorpie was nie \u2019n opsie nie, so Lorena en haar familie het na \u0149 niggie gegaan wat verder suid gewoon het waar hulle gehoop het om toevlug te vind.<\/p>\n<p><em>\u201cNa \u0149 hele paar dae het my niggie begin om lelike goed te s\u00ea, dat dit my skuld is dat ons mans vermoor is,\u201d <\/em>het Lorena gedeel. Sy en haar familie het n\u00earens gehad om heen te gaan nie.<\/p>\n<p>Hierdie het bygedra tot Lorena se pyn en trauma. Selfs nou, na maande, bring die herinneringe van die aanval op haar dorpie haar tot trane. Maar haar geloof in God bly. <em>\u201cOp niemand anders vertrou ek nie, net in God en Jesus Christus. Want Hy het my nie verlaat nie\u2026 Hy hou my en my familie staande, want ons lewe nog.\u201d<\/em><\/p>\n<p>Te danke aan ons vennote, was Geopende Deure in staat om noodleniging na byna 4000 ontwortelde mense in Mosambiek te voorsien, insluitend Lorena en haar groot familie. In vennootskap met die plaaslike kerke, kon ons Bybels, kos, kombuistoerusting, beddegoed en ander basiese benodighede voorsien.<\/p>\n<p>Vandag benodig Lorena en baie meer Christene in noordelike Mosambiek ons voortgesette ondersteuning, veral emosionele ondersteuning om te oorleef, en selfs te floreer, ten spyte van die stygende vervolging. Meeste mense is getraumatiseerd en nie opgewasse om die geteikende geweld te hanteer nie.<\/p>\n<p><strong><u>Namate ekstremistiese geweld voortduur, sal jy vandag saam met ons familie in Mosambiek en ander plekke in Afrika staan? <\/u><\/strong><strong>Deur vandag te gee sal jy deel wees van ons langtermyn visie om meer as 660\u00a0000 swaar vervolgde Christene in Afrika alleen teen 2025 toe te rus. <\/strong><\/p>\n<p style=\"padding-left: 40px;\"><strong>R320\u00a0kan een ontwortelde gelowige voorsien van klere, komberse en mediese hulp.<\/strong><\/p>\n<p style=\"padding-left: 40px;\"><strong>R800 kan oorlewendes van geweld help om hul lewens te herbou deur traumaberading.<\/strong><\/p>\n<p style=\"padding-left: 40px;\"><strong>R1 630 kan skuiling voorsien aan \u0149 ontwortelde Christen-familie.<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: right;\"><em>*Naam verander vir sekuriteitsredes.<\/em><\/p>\n[\/vc_column_text][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column]<div class=\"vcex-spacing wpex-w-100 wpex-clear\" style=\"height:20px;\"><\/div>[\/vc_column][\/vc_row]\n<\/div>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>[vc_row][vc_column][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]Die volle realiteit van wat gelowiges in ons buurland verduur het is eenvoudig te boos om selfs oor te vertel. Een storie wat ons wel kan deel is van ons suster Lorena*. In 2021, is Lorena se dorpie aangeval deur vermoedelike ekstremiste, plaaslik bekend as al-Shabaab. Die hele dorpie is onkant gevang toe die rebelle&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":260,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_acf_changed":false,"footnotes":""},"class_list":["post-31789","page","type-page","status-publish","hentry","entry","no-media"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.1.1 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>e2203 - Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word. - Geopende Deure<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"noindex, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"e2203 - Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word. - Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"[vc_row][vc_column][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]Die volle realiteit van wat gelowiges in ons buurland verduur het is eenvoudig te boos om selfs oor te vertel. Een storie wat ons wel kan deel is van ons suster Lorena*. In 2021, is Lorena se dorpie aangeval deur vermoedelike ekstremiste, plaaslik bekend as al-Shabaab. Die hele dorpie is onkant gevang toe die rebelle&hellip;\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Geopende Deure\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2022-03-24T09:54:07+00:00\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/\",\"url\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/\",\"name\":\"e2203 - Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word. - Geopende Deure\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#website\"},\"datePublished\":\"2022-03-23T08:35:17+00:00\",\"dateModified\":\"2022-03-24T09:54:07+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"\",\"item\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"e2203 &#8211; Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word.\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#website\",\"url\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"description\":\"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#organization\",\"name\":\"Geopende Deure\",\"url\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png\",\"width\":606,\"height\":76,\"caption\":\"Geopende Deure\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/\"}}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"e2203 - Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word. - Geopende Deure","robots":{"index":"noindex","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"e2203 - Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word. - Geopende Deure","og_description":"[vc_row][vc_column][\/vc_column][\/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]Die volle realiteit van wat gelowiges in ons buurland verduur het is eenvoudig te boos om selfs oor te vertel. Een storie wat ons wel kan deel is van ons suster Lorena*. In 2021, is Lorena se dorpie aangeval deur vermoedelike ekstremiste, plaaslik bekend as al-Shabaab. Die hele dorpie is onkant gevang toe die rebelle&hellip;","og_url":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/","og_site_name":"Geopende Deure","article_modified_time":"2022-03-24T09:54:07+00:00","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/","url":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/","name":"e2203 - Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word. - Geopende Deure","isPartOf":{"@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#website"},"datePublished":"2022-03-23T08:35:17+00:00","dateModified":"2022-03-24T09:54:07+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/e2203\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"","item":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"e2203 &#8211; Ondersteuning vandag vir ons familie in Mosambiek wat gewelddadig vervolg word."}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#website","url":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/","name":"Geopende Deure","description":"The world&#039;s largest outreach to persecuted Christians in the most high-risk places.","publisher":{"@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#organization","name":"Geopende Deure","url":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","contentUrl":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/Open-Doors-English-2023.png","width":606,"height":76,"caption":"Geopende Deure"},"image":{"@id":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/#\/schema\/logo\/image\/"}}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/31789","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/260"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=31789"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/31789\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/opendoors.qa.flickerleap.com\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=31789"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}