Skip to content

Die eerste ding waarvoor vervolgde Christene vra is gebed.

Bid

Vandag se gebedspunt

MEXIKO – Dink aan Christene regoor die wêreld wat hoop en bid vir vrede en vryheid in 2026. Vader, ons bid dat U verandering sal bring in die lewens van ons broers en susters wat so baie waag om U te volg.

Laai die maandelikse Gebedskalender af om daagliks ons broers en susters op te hef in gebed.

Laai die Desember-gebedskalender af
Laai die Januarie-gebedskalender af

Teken in om ons nuutste kommunikasie te ontvang

Jy sal die nuutste inligting en opdaterings oor ons vervolgde familie kry, en maniere ontdek om deel te wees van hul storie deur te bid, te gee en saam met ons geloofsfamilie te staan.

Raak betrokke

Back To Top
No results found...