31 Desember 2025
MEXIKO - Dink aan Christene regoor die wêreld wat hoop en bid vir vrede en vryheid in 2026. Vader, ons bid dat U verandering sal bring in die lewens van ons broers en susters wat so baie waag om U…
MEXIKO - Dink aan Christene regoor die wêreld wat hoop en bid vir vrede en vryheid in 2026. Vader, ons bid dat U verandering sal bring in die lewens van ons broers en susters wat so baie waag om U…
MEXIKO - Dwelmkartelle het waarskynlik die rehabilitasiesentrum se direkteur geteiken. Geloofgedrewe sosiale inisiatiewe word dikwels as bedreigings beskou, en hy het hom daarvoor beywer om te keer dat jongmense by misdaad betrokke raak. Bid vir Christene in die gebied wat…
MEXIKO - Bid vir die families van die nege slagoffers van ʼn aanval op ʼn Christelike rehabilitasiesentrum in Sinaloa. Bid dat hulle sal vashou aan die volgende belofte: “Gelukkig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word” (Matteus 5:4).
IRAN - Bid vir die families van gevangenes wat hul geliefdes mis. Vra God om hul gesinne deur Sy genade te ondersteun. Bid dat Jesus se liefde selfs in plekke van ernstige duisternis sal skyn.
IRAN - Bid by naam vir ʼn Christenbekeerling, Aida Najaflou (43), wat verskeie aanklagte in die gesig staar, bloot omdat sy gebid het, mense gedoop het en Christelike inhoud aanlyn gedeel het. Bid dat God haar onder Sy vlerk sal…