Skip to content

26 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

IRAN - Bid vandag saam met jou Iranse familie terwyl massaarrestasies regoor die land toeneem. Sommige van die onlangse gevalle behels aanklagte wat verband hou met die besit van Bybels. Bid dat die Evangelie ondanks hierdie terugslae sal aanhou om…

Lees verder

25 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË - En Hy sal genoem word Immanuel, Vredevors, die Ewige Vader. Bid dat ons vervolgde broers en susters wêreldwyd Jesus se geboorte opnuut sal ervaar.

Lees verder

24 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË - Bid saam met ons Nigeriese familie wat verlede jaar op Oukersaand en Kersdag geliefdes in aanvalle verloor het. Bid vir hul vrede en dat hulle daaraan herinner sal word dat hulle nie alleen is nie.

Lees verder

23 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË - Bid vir beskerming vir die Kerk in Nigerië. Kersfees is dikwels ʼn tyd van verskerpte aanvalle vir kerke, wat soveel waag om bymekaar te kom en hul Verlosser se geboorte te vier.

Lees verder

22 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË - Bid dat God Sy bonatuurlike vrede sal bring aan Nigeriese Christene, wat in angs leef omdat hulle weet dat hulle enige tyd aangeval kan word.

Lees verder
Back To Top
No results found...