Skip to content

16 Desember 2025

AFGANISTAN - Samira bedank jou dat jy saam met haar bid en deel nog ʼn versoek: “Bid vir fisiese veiligheid, dat ons Christenskap nie ontdek sal word nie en dat ons geloof sterk sal bly. Bid vir toegang tot die…

Lees verder

15 Desember 2025

AFGANISTAN - Met Kersfees wat nader kom, bid dat Afgaanse Christene die volgende in hul gedagtes en harte sal voel: “Emmanuel, God met ons.” Samira deel: “Bid asseblief dat God ons harte sterk sal maak in tye van vrees en…

Lees verder

14 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

AFGANISTAN - Samira*, ʼn Afgaanse Christenvrou, deel: “Selfs al kan ons nie kerk toe gaan nie, bid ons in ons harte en kamers.” Sy vra die Geopende Deuregemeenskap: “Bid dat ons die Heilige Gees in ons eensaamheid sal voel.”

Lees verder

13 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

AFGANISTAN - Die klein aantal oorblywende Afgaanse Christene hou vas aan Jesus se beloftes en hoop dat meer Afgane in die komende jare tot geloof sal kom en die Kerk sal bevorder. Hulle vra die Geopende Deure-gemeenskap: “Bid dat die…

Lees verder

12 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

AFGANISTAN - Vier jaar nadat die Taliban aan bewind gekom het, is dit byna onmoontlik om Christenskap openlik te beoefen. Bid vir beskerming en volharding vir Christene wat vanuit Islam tot bekering kom. Hulle ervaar glo “geweldsdreigemente, gedwonge oorskakeling na…

Lees verder
Back To Top
No results found...