Skip to content

30 April 2025

  • Milandre Hartze

Mali - Vra God om by gelowiges te wees en hulle vertroosting en hoop te gee. Bid dat Hy sy mense sal help om vir Hom te bly staan, selfs al lyk dit na ʼn onmoontlike situasie. God, wees by…

Lees verder

29 April 2025

  • Milandre Hartze

Mali - “Betaal ʼn Islamitiese belasting – of vlug.” Dit is die keuse wat gelowiges in ʼn streek in Mali, WesAfrika, in die gesig staar. Islamitiese militante het hul gemeenskappe oorgeneem. Bid saam met ons familie en onthou “dié wat…

Lees verder

28 April 2025

  • Milandre Hartze

Mexiko - Die ontwortelde gelowiges van die staat Chiapas kom uit drie evangeliese kerke. Hulle het meedoënlose dreigemente van misdadige bendes in die gesig gestaar wat probeer om die dwelmbedryf in hul gebied te beheer. Prys God vir hulle moed…

Lees verder

27 April 2025

  • Milandre Hartze

Mexiko - Altesaam 108 broers en susters van die staat Chiapas in Mexiko is dié somer weens toenemende geweld gedwing om uit hul gemeenskappe te vlug. Daar is kinders, vroue en bejaardes onder die ontwortelde gelowiges. Bid vir hulle voorsiening…

Lees verder

26 April 2025

  • Milandre Hartze

Bhoetan - Bid asseblief vir pastoor Rajen se familie en huurders, wat met water en elektrisiteit sukkel. Bid dat God vir hulle ʼn weg sal skep en in hul dringende basiese behoeftes sal voorsien.

Lees verder
Back To Top
No results found...