Skip to content

11 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

MALEISIË - Bid dat befondsing vir die Oudiobybel-bediening met rasse skrede sal toeneem, wat dit makliker vir ons plaaslike vennote sal maak om “ja” te sê wanneer hulle vir meer Bybels gevra word.

Lees verder

10 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

MALEISIË - Een gelowige in die Ibanstamgroep deel: “Ons wag al sowat drie maande vir die Iban-Bybel – nou kan ons God se Woord in ons eie taal lees en hoor.” Bid dat hulle dissipels sal word wat nog dissipels…

Lees verder

9 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

MALEISIË - Bid saam met ons plaaslike vennote terwyl hulle nuwe gelowiges in afgeleë gebiede van Maleisië bystaan, en dissipelskap onder hierdie stamgroepe doen om hul begrip van God se Woord te verdiep en in hul geloof te groei.

Lees verder

8 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

MALEISIË - Prys God saam met ons dat Hy lewens en die toekoms van mense in afgeleë gebiede van Maleisië verander, terwyl Geopende Deure-vennote Oudiobybels aan groepe ongeletterde mense in hul moedertaal verskaf.

Lees verder

7 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

GAZA & ISRAEL - Bid vir ʼn einde aan die oorlog en bloedvergieting. Bid vir die vinnige heropbou van stede en vir die nodige voorsiening. “Bid vir die voortgesette teenwoordigheid van Christene in Gaza,” sê ons plaaslike vennoot.

Lees verder
Back To Top
No results found...