Skip to content

1 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

SOEDAN - Bid vandag saam met ons vir die Soedanese gemeente van die Pinksterkerk in noordoostelike Khartoem. Hulle is gedwing om te kyk hoe hul kerkgebou gesloop word.

Lees verder

30 November 2025

NOORD-KOREA - Terwyl ons vandag die begin van Adventstyd vier, bid dat jong Noord-Koreaanse leiers standvastig in hul geloof sal bly. Bid dat hulle sal onthou dat Jesus hul hoop, troos en krag is.

Lees verder

29 November 2025

NOORD-KOREA - Bid asseblief vir die voorsiening en beskerming van die mense agter die ondergrondse Kerk in Noord- Korea. Mag die Here se guns en Hand op hulle wees terwyl hulle bedien en uitdagings oorwin.

Lees verder

28 November 2025

NOORD-KOREA - Geopende Deure-werkers het onlangs ʼn roerende boodskap van ʼn Noord-Koreaanse geheime gelowige ontvang: “Ons lei die jong gelowiges op met die hulpmiddels wat ons van julle af ontvang. Die feit dat julle ons help, is ʼn bewys dat…

Lees verder

27 November 2025

  • Corrin Durrheim

INDIË - Geopende Deure se plaaslike vennote bied dringende noodleniging en mediese bystand, en verseker dat die gesinne wat aangeval is deur gebed en ondersteuning gedek word. Bid dat gelowiges se geloof deur hierdie voorsiening versterk sal word.

Lees verder
Back To Top
No results found...