Skip to content

21 November 2025

Bid vir Fahed, wat uit sy werk afgedank, aangerand en uit sy huis gedwing is toe hy Islam verlaat het om Jesus te volg. Bid vir vertroosting. Hy is van sy vrou en seun geskei.

Lees verder

20 November 2025

  • Corrin Durrheim

Geopende Deure se plaaslike vennote beoefen ʼn teenwoordigheidsbediening en bid saam met Khristopel se familie. “Dankie dat julle al die pad hierheen gekom het om ons te help en te ondersteun,” het sy pa gedeel. “Ons hoop dat ons seun…

Lees verder

19 November 2025

  • Corrin Durrheim

Bid saam met Khristopel se pa: “Bid asseblief dat ons krag sal vind om hierdie werklikheid in die gesig te staar, al sukkel ons harte om hierdie pyn te verduur.”

Lees verder

18 November 2025

  • Corrin Durrheim

Bid vir ʼn bedroefde gesin wie se agtjarige seun, Khristopel, aan inwendige beserings dood is nadat hy weens sy geloof sinneloos deur ʼn groep ouer studente aangerand is. Bid vir God se allesoorheersende vrede.

Lees verder

17 November 2025

  • Corrin Durrheim

Geopende Deure is uniek geplaas om kinders wat met vervolging in die gevaarlikste dele van die wêreld saamleef, te identifiseer en te ondersteun om Christene te wees. Bid vir ons spanne en plaaslike vennote terwyl hulle God se roepstem volg.

Lees verder
Back To Top
No results found...