16 November 2025
Bid dat vervolgde gesinne regoor die wêreld hierdie Kersfees hoop sal vind. Bid dat gelowiges die vreugde, vertroosting en teenwoordigheid van Jesus sal ervaar terwyl hulle Kersfees stilweg in die geheim vier.

Inaya neem deel aan ʼn veilige storievertellingsprogram wat deur Geopende Deure se plaaslike vennote gelei word, waar sy die Bybel kan leer ken en hoop en moed kan vind om Jesus te bly vertrou. Bid vir die veiligheid van die…
Bid saam met Inaya vir dapperheid terwyl sy ondanks die gevare rondom haar in haar geloof groei. Vader, ons bid vir ons jong suster dat sy altyd naby U sal voel en in U krag sal wandel.
Bid saam met Inaya* (11), ook van die suidelike Filippyne. Sy kom uit ʼn Moslem-familie en moet haar geloof in die geheim beoefen. Bid vir beskerming en bemoediging vir hierdie geheime gelowige.
Bid vir volharding vir Dayang en haar ma. Vra God om hulle teen verdere skade te beskerm en om hul geloof te versterk terwyl hulle verwerping, vyandigheid en pynlike isolasie van hul gemeenskap verduur.