Skip to content

11 November 2025

  • Corrin Durrheim

Bid vir vrede en verlossing in Dayang se familie. Bidsaa m met hierdie jong meisie dat haar pa en uitgebreide familie Christus sal leer ke deur die getroue getuienis van Dayang en haar ma.

Lees verder

10 November 2025

  • Corrin Durrheim

Dayang* is ʼn 15-jarige, stil en skaam meisie van ʼn dorpie met ʼn Moslem-meerderheid in die suide van die Filippyne. By die skool word sy gespot en maklik aangeval weens haar geloof. Bid vir haar beskerming.

Lees verder

9 November 2025

  • Corrin Durrheim

Manuela en Alaia se familie, wat so ver van die huis af woon, is gedwing om hul lewens opnuut te herbou, insluitend hoe hulle Kersfees vier. Bid vir ʼn betekenisvolle tyd saam.

Lees verder

8 November 2025

  • Corrin Durrheim

Bid dat Manuela en Alaia se geloof onwrikbaar sal bly, en dat hulle sal opstaan om leiers te word in die volgende generasie pastore, sendelinge en evangeliste.

Lees verder

7 November 2025

  • Corrin Durrheim

ʼn Paar jaar gelede het Manuela* en Alaia* se familie weens godsdienstige vervolging uit Nicaragua gevlug. Hul pa, ʼn pastoor, is gevange geneem. Vra God om hierdie familie en soveel ander te versterk terwyl hulle aanhou aanpas by ʼn lewe…

Lees verder
Back To Top
No results found...