1 November 2025
Toe die elfjarige Robin* en sy gesin in Bangladesj weens hul geloof geteiken is, het dit hulle alles gekos. Bid vir Robin en ander kinders soos hy, wat geïsoleerd isen gespot word omdat hulle Jesus volg.

IRAN - Bid vir bekering en transformasie by Iranse amptenare, veral diegene wat intimidasie en vals beskuldigings gebruik om die Kerk en huiskerke te onderdruk.
IRAN - Bid vir alle Christene in Iran wat in die tronk is. Mag hulle die teenwoordigheid van die Heilige Gees aanvoel, in hoop versterk word en in die waarheid standvastig bly.
IRAN - Bid vir wysheid en moed vir Hakob se regsadvokate en dat deure internasionaal sal oopgaan om aandag op sy saak te vestig. God, ons tree in vir ons broer, Hakob, en vra U om in te gryp in…
IRAN - Iran se Hooggeregshof het Hakob se twee appèlaansoeke vir ʼn herverhoor verwerp. Bid dat geregtigheid sal seëvier, met Iranse owerhede wat hierdie vals skuldigbevinding omkeer en hom onmiddellik vrylaat.