Skip to content

12 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid vir biskop Wilfred Anagbe en sy dorp in Nigerië se Benue-staat. Sy getuienis voor die Amerikaanse Kongres het dreigemente van beide Islamitiese ekstremistiese groepe en die Nigeriese regering ontlok.

Lees verder

11 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Pastoor Soré het ʼn opdatering gedeel: Sy Moslem-pa het by hom kom woon op die grond waar sy familie hulle gevestig het nadat hulle ontwortel is. “Bid vir my pa en sy familie se bekering,”…

Lees verder

10 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid saam met pastore regoor sub-Sahara Afrika wat dikwels teikens van vervolging is. Dank God vir pastore wat hierdie risiko neem om die Kerk te lei en te dissipel.

Lees verder

9 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Adam lei sy plaaslike Christen-gemeenskap. Bid vir beskerming. “Ons bly vlug omdat daar geen vrede is nie,” sê hy. “Bid saam met ons dat God ʼn weg sal maak.”

Lees verder

8 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Prys God saam met ons vir Adam se ontsnapping uit gevangenskap. Hy het ontsnap toe die mans wat hom opgepas het, in ʼn diep slaap geval het – die nag voordat hy tereggestel sou word.

Lees verder
Back To Top
No results found...