Skip to content

2 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Waar Jemal woon, het Moslems die Christene geïsoleer. Dit is moeilik, selfs gevaarlik, vir kinders om alleen skool toe te gaan. Hy vra ons om te bid: “Bid vir vrymoedigheid op elke plek waar ek…

Lees verder

1 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid saam met Jemal*, ʼn Ethiopiese gelowige wie se suksesvolle houtwerken staalondernemings in aanvalle deur Islamitiese ekstremistiese bendes vernietig is. “Bid dat Christene invloed in ons gemeenskap sal herwin,” sê hy.

Lees verder

31 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

PLAASLIKE VENNOTE VAN GEOPENDE DEURE - Bid vir uithouvermoë vir ons plaaslike vennote. Vra God om hulle te versterk wanneer hulle moeg en swak is. Bid veral vir goeie fisiese en emosionele gesondheid.

Lees verder

30 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

PLAASLIKE VENNOTE VAN GEOPENDE DEURE - Ons personeel in die Midde- Ooste het jou gebede nodig. Wanneer hulle geheime gelowiges besoek, moet hulle dikwels na geïsoleerde en onveilige gebiede reis. Bid dat die Here vervolgers se oë sal “verblind”.

Lees verder

29 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

PLAASLIKE VENNOTE VAN GEOPENDE DEURE - Sodra Geopende Deurevennote in kontak kom met ʼn nuwe gelowige, probeer hulle om hom met ʼn plaaslike (ondergrondse) kerk te verbind. Dié werk is gewaagd. Bid vir leiding vir ons vennote.

Lees verder
Back To Top
No results found...