Skip to content

7 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Adam en sy gesin van ses is ook uit hul huis in die Verre Noorde van Kameroen ontwortel.. Hy is twee keer ontvoer. Bid saam met hom dat die nagmerries sal stop.

Lees verder

6 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid vir God se krag vir Christen-mans in Kameroen se Verre Noorde, ʼn streek wat deur Boko Haram geterroriseer word. Mans dra die las om vir hul gesinne te sorg en hulle teen aanvalle en…

Lees verder

5 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Prys God vir Sy voorsiening. Pastoor Barnabas van Nigerië het ʼn bedankingsboodskap gedeel. Hoewel sy gesin steeds in ʼn kamp vir interne ontwortelde mense woon, is sy kinders nou terug in die skool “danksy die…

Lees verder

4 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid vir mans regoor sub- Sahara Afrika wie se gesinne weens geweld uit hul huise ontwortel word. Ekstremiste weet dat mans geneig is om minderwaardig en swak te voel wanneer hul gesinne van ander afhanklik…

Lees verder

3 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid dat God pastoor Zumai* van Nigerië sal versterk. Hy herleef daagliks saam met sy vrou die trauma wat sy in militante gevangenskap opgedoen het.

Lees verder
Back To Top
No results found...