22 September 2025
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid dat weduwees ekonomies veerkragtig sal wees en nie vatbaar vir lokmiddels en skemas sal wees nie. Armoede kan dikwels tot desperaatheid en oorgawe lei.
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid dat weduwees ekonomies veerkragtig sal wees en nie vatbaar vir lokmiddels en skemas sal wees nie. Armoede kan dikwels tot desperaatheid en oorgawe lei.
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid saam met weduwees wat dikwels vra vir getroue veerkragtigheid. Hakuri sê: “Ek smeek Christene regoor die wêreld om vir ons te bid – ons het vrede nodig. Bid dat God ons geloof in Christus…
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid vandag saam met Hakuri*, ʼn weduwee in Niger. “Bid vir vrede in ons streek en teen onsekerheid,” vra sy. “Ons is bang vir wat gebeur. Ons hoor elke dag geweerskote.”
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Rifkatu is desperaat om te verhuis ter wille van haar gesin se veiligheid. “Bid dat God die gebied waar ek woon, sal verander,” vra sy. “Ek het ʼn sterk begeerte dat God dit sal verander.”
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Rifkatu word voortdurend geteister deur verskriklike nagmerries oor Fulanimilitante wat haar agtervolg. Bid dat die Prins van Vrede hierdie nagmerries sal wegneem en haar broodnodige rus sal gee.