Skip to content

27 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Vra God om meer traumasorgwerkers toe te rus. Bid vir die werkers se emosionele en geestelike welstand terwyl hulle luister na herhaaldelike verslae oor seksuele geweld.

Lees verder

26 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Rifkatu het genesing gevind by Geopende Deure se traumasorgsentrum in noordelike Nigerië. Vra God om die Shalom-sentrum en sy werkers oorvloedig te seën.

Lees verder

25 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid dat God vroue in sub- Sahara Afrika wat seksuele geweld weens hul geloof ervaar het, sal beskerm en hulle op elke gebied sal herstel.

Lees verder

24 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid vandag vir vroue in sub- Sahara Afrika wat in trane wakker word en treur oor hul mans, kinders en diegene wat hulle verloor het weens Islamitiese ekstremistiese aanvalle op hul dorpe.

Lees verder

23 September 2025

  • Corrin Durrheim

VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid saam met weduwees wat ook moeders is en hul kinders as enkelouers moet beskerm en versorg. Een weduwee-moeder het met ons gedeel: “Ek bid elke dag vir vrede en my kinders se gesondheid.”

Lees verder
Back To Top
No results found...