Skip to content

18 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

FILIPPYNE - Bid dat God Ehsan sal versterk om die afknouery en isolasie te weerstaan. “Ek voel hartseer en bang wanneer hulle vir my sê ek moet die kopiah dra. My vriende lag vir my wanneer Tara in Nepal*. 4…

Lees verder

17 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

FILIPPYNE - Bid vir die negejarige Ehsan, wat Jesus vanuit Islam begin volg het. Hy ervaar intense druk by die skool weens sy geloof, aangesien hy weier om ʼn kopiah (Moslemhoofbedekking) te dra. Hy is deur sy onderwyser gestraf en…

Lees verder

16 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË - Grace het danksy die ondersteuning van Geopende Deure-vennote traumasorg by ons Shalomsentrum ontvang, waar sy vertroosting gevind het en die wil om haar man se moordenaars te vergewe. “Hier kon ek uiteindelik vrede maak,” sê sy. Bid vir…

Lees verder

15 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË - Pastoor Elam vra: “Bid dat God ons wysheid sal gee oor hoe om geloofwaardige leiers te word vir diegene wat ons lei en dien.”

Lees verder

14 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

NIGERIË - Pastoor Elam vra Geopende Deure-ondersteuners om te bid: “Bid vir eenheid in die Kerk. Tradisionele oortuigings het ook baie probleme veroorsaak. Bid vir God se wysheid oor hoe om met ons kudde te praat.”

Lees verder
Back To Top
No results found...