Skip to content

3 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

KAMEROEN - Bid saam met Auristine, wat die vrouebediening lei. Die bediening het groepe in twaalf gemeenskappe gevestig. “Ek kan sien hoe die vroue vervuld en gereed is om vervolging in die gesig te staar,” sê sy.

Lees verder

2 Augustus 2025

  • Corrin Durrheim

KAMEROEN - Die vrouebediening is dieresulta at van sewe vroue wat die opleiding bygewoon het en gewerk het om hul kerk te laat verstaan hoe noodsaaklik dit is om vir vervolging voor te berei. Bid vir seëninge oor hierdie vroue.

Lees verder

1 Augustus 2025

  • Milandre Hartze

Kameroen - Prys God vandag vir ʼn vrouebediening wat meer as 500 vroue beïnvloed het. Die bediening het ontstaan uit opleiding in vervolgingsvoorbereiding wat deur Geopende Deure se plaaslike vennote georganiseer is.

Lees verder

30 Julie 2025

COLOMBIË - Pastore in Chocó vra: “Bid asseblief dat God beheer oor hierdie situasie sal neem en die Kerk sal help om Sy visie te midde van die konflik te nverstaan.”

Lees verder

30 Julie 2025

COLOMBIË - Bid saam met ons Colombiaanse broers en susters in die inheemse gebied van Chocó, waar ʼn gewapende staking vrees onder leiers geskep het en die Kerk in hul visier geplaas het.

Lees verder
Back To Top
No results found...