25 Mei 2025
SIRIË - Gaan voort om vir Sirië en die Kerk daar te bid. Ons veldspan rapporteer dat misdaad in dié Arabiese land groei, strate is leeg in die aande. Bid vir ʼn einde aan die kriminele aktiwiteite en vir herstel.

SENTRAAL-ASIË - Bid vir Christene in Sentraal- Asië wat Jesus volg, en groeiende begrip van hul roeping en sending te midde van die Moslemmeerderheidsbevolking.
SENTRAAL-ASIË - Daniel het die afgelope tien jaar spandeer om God se Woord in ʼn land met beperkings in te bring en vra spesifiek vir gebede vir God se volgehoue beskerming. “God het elke keer deurgekom. Ja, elke keer,” sê…
SENTRAAL-ASIË - Prys die Here vir Daniël*, wat onlangs 25 jaar as Bybelsmokkelaar vir Geopende Deure gevier het. “Ek gebruik my ervaring en vaardighede om die Bybel op kreatiewe maniere na vervolgde gelowiges te bring,” sê hy.
SENTRAAL-ASIË - Alim se ouers, broers en susters lei ʼn groot Christelike bediening in ʼn land met ʼn Moslem-meerderheid. Bid dat God sy hand op hulle en hul diens sal hou.