4 Junie 2025
KAMEROEN - Bid saam met jou suster in Kameroen, Médéké, wie se tienjarige seun, Joseph, tydens ʼn dodelike aanval op hul dorpie deur Boko Haram gevange geneem is. “Ek sal daardie dag nooit vergeet nie,” sê die ma van vyf.

FILIPPYNNE - Hou aan bid vir vrede onder gelowiges in Ramona se gemeenskap. “En bid vir diegene wat ons weens ons geloof boelie en vervolg,” sê sy.
FILIPPYNNE - Ramona is as ʼn nuwe gelowige weens haar geloof geboelie. Sy het onlangs aan Geopende Deuredissipelskapopleiding deelgeneem en vra ons om te bid: “Waar die Here my ook al in my bediening neem, mag ek geen twyfel hê…
FILIPPYNNE - Bid vir voorsiening vir Ramona*, ʼn 48-jarige weduwee in Suidelike Filippyne. Haar kinders is weens hul geloof deur hul mans in die steek gelaat en woon steeds by haar. Ramona vra ons om vir ʼn konsekwente inkomste te…
DRK - Bid dat Christene in die Noord-Kivu-provinsie ten spyte van die onsekerheid sterk sal bly in hul geloof. Vra God om aan kerkleiers wysheid te gee terwyl hulle hul gemeentes lei om bakens van hoop te wees.