30 Mei 2025
DRK - Bid dat die Here kalmte sal bring en die ekstremiste sal stilmaak. Bid dat die regeringsekuriteit doeltreffend sal wees en dat God die voortdurende bloedvergieting sal beëindig.
DRK - Bid dat die Here kalmte sal bring en die ekstremiste sal stilmaak. Bid dat die regeringsekuriteit doeltreffend sal wees en dat God die voortdurende bloedvergieting sal beëindig.
DRK - Bid vir die Demokratiese Republiek van die Kongo se oostelike provinsie, waar duisende mense in ekstremistiese aanvalle gesterf het. Bid vir vertroosting en krag vir hul geliefdes.
SIRIË - In Sirië kan Christene nie hul geloof wettiglik met Moslems deel nie. Enigiets wat beskou word as “om die geloof van ʼn Moslem te skud”, is verbode en strafbaar. Bid dat Moslems die Evangelie op kragtige maniere sal…
SIRIË - As gevolg van die verandering in mag, kan Sunni Moslems nou hul geloof openlik in Sirië se strate verkondig. Hulle roep ander, insluitend gelowiges, na Islam. Bid dat Christene sterk sal staan. Een Siriese gelowige deel: “Dit is…
SIRIË - Bid dat Christene gekies sal word om ʼn beduidende en positiewe rol te speel in die voorbereidings vir die opstel van Sirië se nuwe grondwet. Christen-leiers het gevra om deel te neem. Bid vir guns.