Skip to content

9 Junie 2025

  • Corrin Durrheim

VENEZUELA - Bid saam met pastoor Hilder*, ʼn voormalige huurmoordenaar wat Jesus in die tronk ontmoet het en ná sy vrylating ʼn tronkbediening begin het om mense soos hy te bereik.

Lees verder

8 Junie 2025

KAMEROEN - Laastens, kom ons bid vir die ekstremistiese groep Boko Haram. Bid dat die Here hul siele sal aanraak, hulle na Hom sal trek en hulle van hul bose optrede sal laat wegdraai.

Lees verder

7 Junie 2025

KAMEROEN - Bid vir vertroosting en krag vir Médéké en die gesinne wat aanhou hoop op hul kinders se terugkeer. Vra God om hul gesinne te herenig en hul pyn te genees.

Lees verder

6 Junie 2025

KAMEROEN - Bid vir Joseph en die ander gevangenes. Vra die Here om hulle te versterk, te vertroos en te beskerm. Bid dat hulle skuiling onder Sy vlerk sal vind (Psalm 91:4).

Lees verder

5 Junie 2025

KAMEROEN - Médéké en die ander ouers van ontvoerde kinders in Kameroen se Verre Noordstreek het na ons plaaslike vennote uitgereik en ons gevra om in gebed saam met hulle te staan. “Bid asseblief vir my,” sê Médéké.

Lees verder
Back To Top
No results found...