22 Oktober 2025
Die senior leier van ʼn huiskerk in Wes-China is deur polisiebeamptes uit sy huis geneem en onregverdig beskuldig. Ons vennoot in die veld deel: “Julle dringende gebede is nodig om die kerk en sy lede wat vir hul geloof ly,…

ARABIESE SKIEREILAND - Vra vir God dat Sy mense Sy stem sal hoor en Hom sal gehoorsaam. Vader, ons bid dat U só tevrede met hulle sal wees dat selfs hul vyande hulle goed sal behandel.
ARABIESE SKIEREILAND - Bid vir versagte harte en oop gemoedere by diegene in magsposisies. Vra vir God om aan Sy volgelinge guns by die owerhede te skenk, soos in die Skrif gesien kan word.
ARABIESE SKIEREILAND - Bid vir ons broers en susters om in Christus te bly, daagliks te bid en op Sy Woord te steun. Bid dat hulle nie sal swig voor vrees en bekommernisse nie (Fil. 4:6).
ARABIESE SKIEREILAND - ʼn Groep dissipelmakers en hul vriende vra ons om te bid, aangesien Christene in die Arabiese Skiereiland gevra word om hul onderskeie lande te verlaat. Bid vir gelowiges en kerke wat geplant is om hierdie druk te…