Skip to content

17 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

Aan die einde van ʼn satelliet-Bybelskoolprogram ontvang studente ʼn sertifikaat, wat hulle in staat stel om in plaaslike kerke te dien en kerke te plant. Bid dat die tyding hieroor sal versprei.

Lees verder

16 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

Prys God vir ʼn plaaslike vennoot se satelliet-Bybelskoolprogram wat mense in landelike gebiede bereik wat dit nie kan bekostig om vir voltydse opleiding te reis nie.

Lees verder

15 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

Bid dat God ʼn manier sal skep vir alle Viëtnamese gelowiges om kerkdienste sonder vrees by te woon. God, wees asseblief altyd naby aan ons susters en broers.

Lees verder

14 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

Ondanks die ontberings wat hulle in die gesig staar, soek dié 17 Hmong-gesinne steeds maniere om in die geheim te aanbid. Bid dat hul geloof in hierdie moeilike tyd sterk sal bly.

Lees verder

13 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

In die noordelike streek het owerhede 17 Hmong Christen-gesinne verbied om kerk toe te gaan en hulle van hul regeringsvoordele gestroop. Vra God om Sy hand oor hulle te hou en vir hulle te sorg.

Lees verder
Back To Top
No results found...