12 Oktober 2025
SENTRAAL-ASIË - Bid vir ʼn kerk wat mislei is deur ʼn man wat voorgegee het dat hy in die Christendom belangstel. Hy was egter ʼn spioen. Die polisie het die kerk geplunder en die gemeentelede vir twee dae sonder kos…

SENTRAAL-ASIË - Yildan het tydens ondervraging moedig verduidelik dat hy wou hê dat mense van die ware en lewende God moet weet. Nou ervaar sy gesin voortdurende ondersoeke deur die owerhede. Bid vir volharding terwyl hulle onder monitering deurloop.
SENTRAAL-ASIË - Bid vir Yildan* en sy dogter. Die geheime polisie het hom gearresteer en ondervra oor die verspreiding van Christelike literatuur. Die hof het hom met ʼn stewige $625 beboet. Bid vir sy gesin se voorsiening.
SENTRAAL-ASIË - Bid vandag vir pastoor Pavel Schreider (65) van Kirgisië. Hy staar vyf tot sewe jaar tronkstraf in die gesig. Bid Psalm 91 oor hom en dat die Here Skrifgedeeltes in sy gedagtes sal bring.
Bid vir geleenthede en Goddelike afsprake sodat die boodskap van hoop steeds in Noord-Korea versprei kan word, selfs in die geheim.