Skip to content

7 Oktober 2025

Bid vir dapper Christene wat die Evangelie in die gevaarlikste omstandighede deel. Bid vir vertroosting en geestelike bemoediging vir diegene wat weens hul dapper getuienis gevange geneem is of ly.

Lees verder

6 Oktober 2025

Bid vir gelowiges wat toegang tot gedeeltes van die Bybel het, dat hulle hierdie Skrifgedeeltes kan deel en kan onderskei wanneer en hoe om hul getuienisse te deel en ander te onderrig.

Lees verder

5 Oktober 2025

Bid dat Christene wat nie meer toegang tot ʼn Bybel het nie, Skrifgedeeltes wat hulle eens geken het, sal onthou en bemoediging daarin sal vind.

Lees verder

4 Oktober 2025

ʼn Klein aantal gelowiges het toegang tot Bybels wat in die grond begrawe en in mure versteek is. Bid dat verborge Bybels beskerm, bewaar en gebruik sal word om die Liggaam van Christus op te bou en te bemagtig.

Lees verder

3 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

Pastoor Edward Mossa help om ʼn tehuis vir die jeug in Homs te bestuur. Hy hoop dat jy saam met hom sal bid: “Ons bid vir mekaar in alle omstandighede. Ons doen ʼn beroep op jou om vir ons te…

Lees verder
Back To Top
No results found...