2 Oktober 2025
Razzouk vra ons om tot God te bid dat verlore mense die Here se glorie sal ervaar en die Kerk versterk sal word. “Ek is hier teenwoordig omdat dit my roeping is. Die Here het my geroep om Sy Naam…
Razzouk vra ons om tot God te bid dat verlore mense die Here se glorie sal ervaar en die Kerk versterk sal word. “Ek is hier teenwoordig omdat dit my roeping is. Die Here het my geroep om Sy Naam…
Bid saam met Razzouk Al-Akhras, ʼn werker in die Alliansiekerk in Homs. Hy het sy gebed vir die Kerk gedeel terwyl Sirië se nuwe regering aan bewind kom: “Ek bid dat die komende tyd tot eer van die Here sal…
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid vir vroue in sub-Sahara Afrika – die fakkeldraers vir die volgende geslag, die handvashouers, die tranevangers. Vra God om hulle spesiaal te seën.
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid saam met vroulike gevangenes wat fisiese knegte van hul ontvoerders is. Bid dat hulle sal onthou dat hulle as gevolg van Christus se werk aan die kruis nie meer geestelik verslaaf is nie.
VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA - Bid dat vroue wat soveel vir hul geloof gely het, op ondenkbare maniere daaraan herinner sal word dat hulle deur hul geloof dogters van God is (Gal. 3:26) en medeerfgename met Christus.