Skip to content

19 Julie 2025

  • Milandre Hartze

Bangladesj - Bid dat God Raju en sy gesin deur sy situasie sal versterk, en dat hulle hoop in Hom sal vind.

Lees verder

18 Julie 2025

BANGLADESJ - Vra God om vir ons broer, Raju, en sy gesin te voorsien. Toe Raju Jesus gekies het, het sy werkgewer gesê hy moet ʼn keuse tussen sy geloof en sy werk maak. Vra God om Raju te help…

Lees verder

17 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

JEMEN - Christene in Jemen is dapper. Bid vir diegene wat moedig genoeg is om mense na hul huise te bring om te aanbid. Bid vir hulle beskerming en onderskeidingsvermoë.

Lees verder

16 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

JEMEN - ʼn Jemenitiese Christen het sy Gebede in Egipte. gebedsversoek gedeel: “Bid dat God sal voorsien sodat ons in die komende jaar sal kan voortgaan om saam met die Kerk te staan.”

Lees verder

15 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

JEMEN - Bid saam met die Kerk in Jemen wat swaarkry te midde van bomaanvalle, honger en die ernstige gebrek aan mediese sorg en opvoedkundige geleenthede. Bid dat hulle sal “hardloop en nie moeg word nie, loop en nie afgemat…

Lees verder
Back To Top
No results found...