Skip to content

29 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

LAOS - Bid vir die 19 gelowiges in die dorp waar kerkleiersn gearresteer is. Hulle leef in voortdurende vrees, aangesien die dorpenaars en owerhede elke beweging van gelowiges dophou. Bid dat hulle God ten spyte van die risiko’s sal dien.

Lees verder

28 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

LAOS - Bid vir plaaslike kerkleiers in die gebied en wysheid vir Geopende Deurevennote wanneer hulle gesinne besoek om raad en bemoediging te verskaf.

Lees verder

27 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

LAOS - Bid vir krag en hoop vir vier Christelike huiskerkleiers wat in die noorde van Laos gearresteer is. Die owerhede het by ʼn erediens ingestorm nadat hul gemeenskap hulle verkla het.

Lees verder

26 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

SENTRAAL-ASIË - Prys die Here vir ʼn bedieningspaar wat ʼn Geopende Deuremikrokrediet gebruik het om ʼn motoronderdelewinkel te koop en te bedryf as ʼn manier van bediening,wat jongmense help om vaardighede vir ʼn beroep te leer. Bid dat hul bediening…

Lees verder

25 Julie 2025

  • Milandre Hartze

SENTRAAL-ASIË - Prys Prys God vir somerjeugkampe wat deur Geopende Deure se plaaslike vennote aangebied word. Hierdie byeenkomste bring jongmense bymekaar wat teenkanting weens hul geloof in die gesig staar. ʼn Kampdeelnemer, Emma, deel: “Baie het in my verander. Ek…

Lees verder
Back To Top
No results found...