Skip to content

24 Julie 2025

  • Milandre Hartze

SENTRAAL-ASIË - Bid vir deursettingsvermoë vir Karim. Hy bly in sy dorp om verskeie ander gelowiges te ondersteun. Bid ook vir sy gesondheid en die agteruitgang van sy gehoor.

Lees verder

23 Julie 2025

  • Milandre Hartze

SENTRAAL-ASIË - Bid saam met ons broer, Karim, wat sy vrou en kinders verloor het. Hy gaan ook moontlik die huis wat hy gebou het verloor omdat hy besluit het om Islam te verlaat en Jesus te volg. Vra God…

Lees verder

22 Julie 2025

  • Milandre Hartze

SIRIË - Dank God dat baie Koerdiese Moslems in die noordooste van Sirië in die laaste paar jaar volgelinge van Jesus geword het. Bid dat die Here hulle sal toerus en bemagtig met alles wat hulle benodig om sterk en…

Lees verder

21 Julie 2025

  • Milandre Hartze

Sirië - Bid vir kerke wat die afgelope paar jaar hul deure oopgemaak het vir bekeerlinge vanuit ʼn Moslemof Druze-agtergrond. Bid vir kerkleiers en insig in hierdie nuwe politieke situasie.

Lees verder

20 Julie 2025

  • Milandre Hartze

Sirië - Sedert die val van die Assad-regime laat in 2024, weet Christene nie wat om van die nuwe owerhede te verwag nie. Bid dat die Here gelowiges sal help om tot Sy getuies te groei.

Lees verder
Back To Top
No results found...