Skip to content

14 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Bid vir vrede vir Salim se ouers, wat hul seun op aanbeveling van Geopende Deure se plaaslike vennote by ʼn skool ingeskryf het sonder om hul Christelike geloof te noem. “Dit is vir nou die enigste opsie…

Lees verder

13 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Bid saam met Salim (5). Toe sy ouers hul Christelike geloof onthul het, het hy van die skool af gekom met kneusplekke en geskeurde klere, geboelie deur sy Moslem-klasmaats. Bid vir kinders wie se geloof hulle in…

Lees verder

12 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Adam het danksy die ondersteuning van ʼn Geopende Deure-vennootkerk ʼn gemotoriseerde vragdriewiel ontvang om ʼn inkomste te verdien, en die egpaar het ʼn veilige blyplek gevind. Bid dat hierdie egpaar in hul geloof sal groei.

Lees verder

11 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Bid saam met Adam en Dina, ʼn Egiptiese egpaar wat Jesus vanuit Islam gevolg het. Toe Adam se pa hul bekering ontdek het, het hy hul lewens bedreig. Vra God om vir hulle albei genade en moed…

Lees verder

10 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Somayeh lei nou ʼn aanlyn bediening wat geheime Christene in Iran bedien. Sy woon ook opleidingsessies buite haar geboorteland by wat deur Geopende Deure gereël word. “Die opleiding het my begrip van God se Woord verbeter,” sê…

Lees verder
Back To Top
No results found...