Skip to content

9 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Somayeh het ʼn geheime huiskerk begin wat tot 50 mense gegroei het en ʼn plek van genesing en transformasie geword het. Bid dat God meer gelowiges sal oproep om sy Kerk te laat groei en te bevorder.

Lees verder

8 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Toe Somayeh* die eerste keer van Jesus gehoor het in haar geboorteland, Iran, het sy een doel gehad: Om te bewys dat Christenskap nie waar is nie en Islam wel. Maar dit was voordat sy op ʼn…

Lees verder

7 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Dit is vir pastore in die Midde-Ooste ʼn risiko om met gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond te werk. Dank God vir pastore wat hierdie risiko neem. Bid vir pastore wat dit waag om nuwe gelowiges te ontmoet.

Lees verder

6 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Midde-Oosterse Christene vertel dikwels vir ons dat Jesus Homself in ʼn droom aan hulle geopenbaar het. Bid dat God meer drome en visioene na Moslems sal bring.

Lees verder

5 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Bid vir kinders wat gedwing word om Moslem-oortuigings te leer – selfs wanneer Islam nie hulle geloof is nie. Hulle moenie net hul daaglikse huiswerk hanteer nie, maar hulle moet ook hul vyandige kultuur navigeer.

Lees verder
Back To Top
No results found...