Skip to content

4 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Bita het Jesus by ʼn geheime huiskerk in Iran ontmoet. Sy steek haar Bybel weg en fluister haar gebede in die geheim. Bid vir onwrikbare moed en deursettingsvermoë vir vroue soos Bita.

Lees verder

3 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Yasin vra jou om te bid dat God hom die krag sal gee om die Evangelie met soveel mense as moontlik te deel. “Ek hoop dat hulle almal gered sal word.

Lees verder

2 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - “Toe ek die Bybel vir die eerste keer gelees het, het ek gehuil oor die pragtige woorde daarin,” sê Yasin. Bid dat die Skrif lewenskragtig sal wees te midde van die isolasie en vervolging van geheime gelowiges.

Lees verder

1 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES - Bid vir deursettingsvermoë vir Irakse gelowiges vanuit ʼn Moslem-agtergrond, soos Yasin* (foto op die voorblad). Hy het sy gesin na Jesus gelei, maar sy gemeenskap het hom aangerand en sy huis met brandbomme gegooi weens sy besluit…

Lees verder

30 Junie 2025

  • Corrin Durrheim

CHINA - Bid vir die volgende generasie van die wêreldwye Kerk. Bid spesifiek vir die Kerk in China dat dit in 2025 sal floreer en ondanks die beproewings wat dit in die gesig staar, vir baie mense hoop sal bring.

Lees verder
Back To Top
No results found...