29 Junie 2025
CHINA - Vra God om die liggings van die Bybelklasse veilig te hou en kragtige maniere van beskerming en onderrig in dissipelskap te voorsien.
CHINA - Vra God om die liggings van die Bybelklasse veilig te hou en kragtige maniere van beskerming en onderrig in dissipelskap te voorsien.
CHINA - Bid vir die geestelike oorlogvoering in China. Vra God om die geloof van Chinese Christene, veral nuwe gelowiges, te versterk en Sy hand oor hulle te hou.
CHINA - Bid vir vrymoedigheid en onderskeidingsvermoë vir die studente, wat groot risiko’s neem om Bybelklasse by te woon en daaraan deel te neem.
CHINA - “Die polisie het ʼn paar aande gelede probeer om ʼn kerk in ʼn nabygeleë dorp aan te val,” het ʼn onderwyser gesê. Neem ʼn oomblik en dink oor hoe jy sou voel as jy in hierdie situasie was…
CHINA - Ons vennoot deel: “Die onderwyser het vir my gesê: ‘Die situasie raak al dringender. Vroeg in 2024 is ʼn Bybelklas aan die kaak gestel en die onderwyser is nou ʼn gesoekte man.’” Bid vir beskerming.