Skip to content

14 Junie 2025

NOORD-KOREA - Vra God om Kim in drome en visioene te bereik. Bid dat hy die krete van sy gekrenkte mense sal hoor, insluitend die honderdduisende lydende geheime Christene in Noord-Korea.

Lees verder

13 Junie 2025

NOORD-KOREA - Bid dat God aan Kim die waarheid sal openbaar oor wie Hy is en wat Hy vir hom gedoen het, soos Hy met Paulus op pad na Damaskus gedoen het (Handelinge 9).

Lees verder

12 Junie 2025

NOORD-KOREA - Moenie ophou bid dat God verandering in Noord-Korea sal bring nie. Bid dat Hy Noord-Korea se heerser, Kim Jong Un, sal verwyder of sy hart sal verander, net soos Hy die hart van die Babiloniese koning, Nebukadnesar, verander…

Lees verder

11 Junie 2025

  • Corrin Durrheim

VENEZUELA - Bid vir wysheid, insig, kreatiwiteit en eenheid terwyl kerkleiers saamwerk om strategieë te ontwikkel om te midde van toenemende vervolging vir hul lidmate te sorg.

Lees verder

10 Junie 2025

  • Corrin Durrheim

VENEZUELA - Terwyl pastoor Hilder werk om die Koninkryk na die mense op sy pad te bring, vra hy ons om te bid vir krag vir Christene wat deur Venezuela se regering gemanipuleer en uitgebuit word.

Lees verder
Back To Top
No results found...